Wednesday, November 19, 2014

Thank you Kitty Hawk - by the Tierpoort Senior Citizens

Thank you Kitty Hawk

En so vlieg die Seniors by Kitty Hawk in en 'n heerlike oggend begin!
Die vriendelike personeel het ons begroet,
Kannie glo ons het net ander dag ontmoet!
After an interesting talk by the Pilot-man,
We each became a flying fan!
We tried out all the safety stuff,
And soon realised that an airhostess' job is tough!
Die aankondiging kom dat ons gaan eet
Hoe het die kok van ons smaak geweet?
Chicken or Beef, het die waardin kom vra,
Terwyl sy oulike foil-bakkies op 'n skinkbord ronddra!
Three "oldies" were chosen for a "free-flight-flip"
What an experience was the trip.
A huge THANK YOU to the Kitty Hawk Staff
We had a morning filled with fun and laugh!
Ons het al die detail gesien
Asook die gasvryheid van die Kitty Hawk Team!
Dankie vir 'n onvergeetlike tyd, 
Die oggend is verby en ons is spyt!